Ralph Ineson

Ralph Ineson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ralph Michael Ineson
Geboorte 15 Desember 1969 (1969-12-15)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ralph Ineson (gebore 15 Desember 1969) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Harry Potter and the Deathly Hallows: Part 2 (2011), Guardians of the Galaxy (2014), en The Witch (2015), en in die televisiereeks The Office (2001).


Developed by StudentB